Le Roux, C J P
(Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1991)
• Opsomming:
Hierdie oproer was een van talle swart opstande in die twintigerjare teen sosiaal-ekonomiese probleme in stedelike sentra regdeur Suid-Afrika. Die direkte oorsake van die oproer was die munisipale ...