Now showing items 1-4 of 4

    • Beaufort-Wes : 'n oorsig van die geskiedenis van die dorp en distrik. 

      Marais, J J (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
      • Opsomming: Die uitbreiding van die volksplanting na die noordooste gedurende die agtiende eeu het in 1818 gelei tot die proklamasie van die distrik Beaufort. Die hoofdorp van die distrik, die huidige Beaufort-Wes, is ...
    • Carnarvon: 'n oorsig van die geskiedenis van die dorp en distrik. 

      Marais, J J (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
      • Opsomming: Voor die koms van die Blanke teen die middel van die agtiende eeu was die huidige distrik Carnarvon die woongebied van die Boesmans. Die vestiging van groter getalle Blankes, Basters en die Xhosa van Jan ...
    • Grepies uit die geskiedenis van Woodstock. 

      Marais, J J (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1978)
      • Opsomming: Woodstock, wat oorspronklik as Papendorp bekend gestaan het, is 'n nywerheids- en woongebied van Kaapstad. Teen die begin van die negentiende eeu is huise opgerig langs die hoofpad wat deur Pieter van ...
    • Noupoort: 'n oorsig van die dorp en distrik. 

      Marais, J J (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1979)
      • Opsomming: Met die verlenging van die Port Elizabeth-spoorlyn na Colesberg gedurende 1883-84 is Noupoort as 'n spoorwegstasie op die plaas Hartebeesthoek aangelê. Sedertdien het dit ontwikkel tot een van die belangrikste ...