mirage

Browsing Contree by Author "Minnaar, A de V"

Boloka/Manakin Repository

Browsing Contree by Author "Minnaar, A de V"

Sort by: Order: Results:

  • Minnaar, A de V (Afdeling vir Navorsing oor Streek- en Sosio-ekonomiese Geskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Research into Regional and Socio-economic History, Institute for Historical Research, HSRC, 1986)
    • Opsomming: Die wêreldwye ekonomiese depressie van die jare twintig en dertig het ook kleindorpse finansiële instellings nadelig getref; 'n voorbeeld hiervan was die Graaff-Reinetse Boedelkamer wat in 1856 gestig is en ...
  • Minnaar, A de V (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1990)
  • Minnaar, A de V (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1984)
    • Opsomming: Die naam Empangeni is aan Zoeloe ontleen, maar oor die betekenis daarvan is die menings uiteenlopend. Die eerste Blanke inwoner van die gebied was Aldin Grout, 'n sendeling van die Amerikaanse Sendinggeno ...
  • Minnaar, A de V (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1987)
    • Opsomming: Die dorp Graaff-Reinet worstel reeds sedert sy stigting in 1786 met 'n knaende tekort aan water. In hierdie bydrae word die waternood ontleed en aandag geskenk aan onder meer die vroeëre stelsel van oop leivore ...
  • Minnaar, A de V (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1989)

    • Opsomming: Die dorp Melmoth in Zoeloeland is in 1888 gestig hoofsaaklik om te voorsien in die behoeftes van die Boere-plaaseienaars van die omliggende gebied. Daar is ook gehoop dat die dorp mettertyd tot sentrum van ...
  • Minnaar, A de V (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1989)
    • Opsomming: Die wêreldberoemde Zoeloelandse wildtuine Hluhluwe en Umfolozi word as twee van die gewildste in hul soort gereken. Tog is pogings om hulle te vestig en te beskerm ernstig geknou deur die veesiekte nagana en ...
  • Minnaar, A de V (Afdeling vir Navorsing oor Streek- en Sosio-ekonomiese Geskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Research into Regional and Socio-economic History, Institute for Historical Research, HSRC, 1985)
    • Opsomming: Die ontwikkellng van die hawe van Richardsbaai, geleë aan die Mhlatuze-strandmeer in Zoeloeland, het eers in die jare sewentig van hierdie eeu 'n aanvang geneem. Voorheen is dit hoofsaaklik as 'n hengel- en ...
  • Minnaar, A de V (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1984)
  • Minnaar, A de V (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1991)

Search the NWU Repository

Advanced Search

Browse

My Account

Statistics