Moll, J C
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
• Opsomming:
Van die nege Oranje-Vrystaatse dorpe wat tussen 1854 en 1864 dorpstatus verkry het, het agt sonder die goedkeuring van die Volksraad ontstaan. Die eerste ordonnansie ten opsigte van plaaslike bestuur het ...