Van der Merwe, I J
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1982)
• Opsomming:
Die verval van die klein dorp het reeds krisisafmetings aangeneem
op die Suid-Afrikaanse platteland. Dit word weerspieël in die
afname van veral Blanke-bevolkingsgetalle en dit benadeel die interne
struktuur ...