Zietsman, C F van R
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1982)
• Opsomming:
Die Nederlandsch Zuid-Afrikaansche Spoorweg-Maatschappij (NZASM) is in 1887 gestig met die uitsluitlike doel om die Zuid-Afrikaansche Republiek per spoor met Delagoabaai te verbind.
Weens verskeie probleme ...