Allen, Geoff R
(Department of History, University of North-West, 1997)
Een van die mees kontensieuse vraagstukke onder historici wentel tans om die
geldigheid van "postmoderne" historiese teorie en praktyk (en by uitstek, antifondasionalisme
en die daaruit vloeiende ontkenning van die ...