Coghlan, Mark
(Department of History, University of North-West, 1999)
Daar is reeds baie geskryf oor die militêre gebeurtenisse van die Anglo Boereoorlog, of die Tweede Vryheidsoorlog, veral gedurende die huidige eeufees herdenking. Die betrokkenheid van die swartes is een voorbeeld, maar ...