Möller, Pieter L
(School for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, North-West University, 2010)
• Opsomming:
Met die ontplooiing en vestiging van die Apartheidsbeleid in Suid-Afrika na 1948 het by ‘n groot gedeelte van die Suid-Afrikaanse bevolking teenstand teen die beleid van afsonderlike ontwikkeling ontstaan. ...