Tempelhoff, Johann W N; Nemudzivadi, Henry
(Department of History, University of North-West, 1999)
Die Venda regeerder Makhado (?-1895) was een van die mees suksesvolle swart leiers
in die Zuid-Afrikaansche Republiek gedurende die tweede helfte van die negentiende eeu.
Sy regeringstyd is gekenmerk deur 'n fyn interaksie ...