Oosthuizen, Gerhard J J
(Department of History, North-West University, Mafikeng-campus and the School for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, 2005)
Die Suid-Afrikaanse Weermag (SAW) en die Suid-Afrikaanse Polisie (SAP) was betrokke in militêre konflik met die bevrydingsbewegings vir die volle duur van die sogenaamde grensoorlog aan die noordelike grens van Suidwes-Afrika ...