Tempelhoff, Johann W N
(School for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, North-West University, 2009)
• Opsomming:
David Livingstone (1813–1873) was deel van ‘n merkwaardige geslag ontdekkingsreisigers wat in die negentiende eeu Afrika vir die Engelssprekende wêreld oopgestel het. In Missionary travels and researches in ...