Eloff, C C
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
• Opsomming:
Hierdie verkenning is onder meer bedoel om die beskikbare bronne wat op die Oos-Vrystaatse Grensgordel betrekking het, onder navorsers se aandag te bring. Terselfdertyd dien dit as voorstudie tot 'n toekomstige ...