mirage

Browsing Contree: 1977 No 2 by Title

Boloka/Manakin Repository

Browsing Contree: 1977 No 2 by Title

Sort by: Order: Results:

  • Immelman, Elbie (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
    • Opsomming: Op die plaas Oorlogsfontein, distrik Victoria-Wes, staan 'n monument ter gedagtenis aan kommandant regter Henry Hugo wat op 18 Februarie 1902 daar gewond is en later aan sy wonde beswyk het. Ten tyde van sy ...
  • Moll, J C (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
    • Opsomming: Van die nege Oranje-Vrystaatse dorpe wat tussen 1854 en 1864 dorpstatus verkry het, het agt sonder die goedkeuring van die Volksraad ontstaan. Die eerste ordonnansie ten opsigte van plaaslike bestuur het ...
  • Eloff, C C (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
  • Oberholster, A G (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
  • Christopher, A J (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
    • Opsomming: Die Natalse Kusgordel is 'n afsonderlike streek in Suid-Afrika as gevolg van klimaatstoestande en politieke ontwikkeling. Hierdeur bet 'n unieke stel landskapvorme tot stand gekom waarin veranderende ...
  • Van Heerden, Marié (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
  • Orford, J G (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
    • Opsomming: Voor die ontdekking van goud was Klerksdorp 'n rustige dorpie wat vir sy bestaan hoofsaaklik afhanklik was van transportryers, jagters en boere wat dit as handelsentrurn gebruik het. Gerugte van belowende ...
  • Pugh, Ralph B (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
    • Opsomming: Professor Pugh, sedert 1949 redakteur van die History, tree in September vanjaar af. Hy beskryf die doelstellings en prestasies van hierdie wêreldbekende reeks waarmee reeds in 1899 begin is, verduidelik dat ...

Search the NWU Repository


Advanced Search

Browse

My Account

Statistics