Now showing items 1-10 of 10

    • Beaufort-Wes : 'n oorsig van die geskiedenis van die dorp en distrik. 

      Marais, J J (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
      • Opsomming: Die uitbreiding van die volksplanting na die noordooste gedurende die agtiende eeu het in 1818 gelei tot die proklamasie van die distrik Beaufort. Die hoofdorp van die distrik, die huidige Beaufort-Wes, is ...
    • Bronneverkenning van die Streek Oos-Vrystaatste Grensgordel (2) 

      Eloff, C C (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
      • Opsomming: In die tweede gedeelte van die artikel oor die bronneverkenning van die Oos-Vrystaatse grensgordel word gekonsentreer op gepubliseerde werke oor die geskiedenis van die landdrosdistrikte Clocolan, Ficksburg, ...
    • Die geveg by Oorlogsfontein. 

      Immelman, Elbie (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
      • Opsomming: Op die plaas Oorlogsfontein, distrik Victoria-Wes, staan 'n monument ter gedagtenis aan kommandant regter Henry Hugo wat op 18 Februarie 1902 daar gewond is en later aan sy wonde beswyk het. Ten tyde van sy ...
    • Dorpstigting in die Oranje-Vrystaat: 1854 - 1864. 

      Moll, J C (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
      • Opsomming: Van die nege Oranje-Vrystaatse dorpe wat tussen 1854 en 1864 dorpstatus verkry het, het agt sonder die goedkeuring van die Volksraad ontstaan. Die eerste ordonnansie ten opsigte van plaaslike bestuur het ...
    • Helme, N. 1976. Irene. With line drawings by Carola Brotherton and Julia van die Byl. [Book review] 

      Eloff, C C (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
    • Henning, C.G. 1975. Graaff-Reinet: a cultural history 1987 - 1886. [Book review] 

      Oberholster, A G (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
    • The Natal coastal belt. 

      Christopher, A J (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
      • Opsomming: Die Natalse Kusgordel is 'n afsonderlike streek in Suid-Afrika as gevolg van klimaatstoestande en politieke ontwikkeling. Hierdeur bet 'n unieke stel landskapvorme tot stand gekom waarin veranderende ...
    • Regional Historical Societies. 

      Van Heerden, Marié (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
    • A street called Boom - some glimpses of pioneer Klerksdorp. 

      Orford, J G (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
      • Opsomming: Voor die ontdekking van goud was Klerksdorp 'n rustige dorpie wat vir sy bestaan hoofsaaklik afhanklik was van transportryers, jagters en boere wat dit as handelsentrurn gebruik het. Gerugte van belowende ...
    • The Victoria history of the counties of England. 

      Pugh, Ralph B (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
      • Opsomming: Professor Pugh, sedert 1949 redakteur van die History, tree in September vanjaar af. Hy beskryf die doelstellings en prestasies van hierdie wêreldbekende reeks waarmee reeds in 1899 begin is, verduidelik dat ...