Christopher, A J
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
• Opsomming:
Die Natalse Kusgordel is 'n afsonderlike streek in Suid-Afrika as gevolg van klimaatstoestande en politieke ontwikkeling. Hierdeur bet 'n unieke stel landskapvorme tot stand gekom waarin veranderende ...