Van Rensburg, Henriëtte; Spies, Bertha M
(North-West University, 2011)
Komponiste kan nie geïsoleer word van die musikale spore van die verlede nie – hierdie
spore kan doelbewus deur komponiste betrek word of deur die filter van die
onderbewussyn in ’n mindere of meerdere mate in latere ...