Marais, J J
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1978)
• Opsomming:
Woodstock, wat oorspronklik as Papendorp bekend gestaan
het, is 'n nywerheids- en woongebied van Kaapstad. Teen die begin
van die negentiende eeu is huise opgerig langs die hoofpad wat deur
Pieter van ...