Eloff, C C
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1978)
• Opsomming:
Kontemporêre grondeise van Lesotho ten opsigte van dele van die Oostelike Vrystaat, die sogenaamde Verowerde Gebied, bring die geldigheid van die internasionale grens tussen Lesotho en die RSA in die gedrang. ...