Myburgh, D W
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1978)
• Opsomming:
Die ontstaan van stedelike sentra hou verband met nedersettingsgeskiedenis en die behoeftes van die plaaslike bevolking. Aangesien van die oudste binnelandse dorpe in Suid-Afrika in die Oos-Kaapse Middellande ...