mirage

Browsing Contree: 1979 No 5 by Issue Date

Boloka/Manakin Repository

Browsing Contree: 1979 No 5 by Issue Date

Sort by: Order: Results:

  • Nöthling, F J (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1979)
    • Opsomming: Voor die jaar 1900 is Gekleurdes nie toegelaat om op Pretoria se sypaadjies te loop nie. Na die Britse oorname van Pretoria het daar geleidelik ʼn verandering ingetree toe aanvanklik gerespekteerde Asiate en ...
  • Thorpe, C (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1979)
    • Opsomming: Die verhaal van die plaas Tharfield is ineengevleg met die geskiedenis van die families Bowker en Webb. As een van die mooiste en mees ongeskonde plase in Setlaarstreek is dit meer as net ʼn skatkamer van die ...
  • Hunt, K S (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1979)
    • Opsomming: Die voltooiing van die Blaauwkrantzbrug in 1884 was 'n belangrike skakel in die spoorverbinding tussen Grahamstad en Port Alfred. Hoewel die spoorlyn tot groot voordeel van die boere in die gebied en die ...
  • Marais, J J (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1979)
    • Opsomming: Met die verlenging van die Port Elizabeth-spoorlyn na Colesberg gedurende 1883-84 is Noupoort as 'n spoorwegstasie op die plaas Hartebeesthoek aangelê. Sedertdien het dit ontwikkel tot een van die belangrikste ...

Search the NWU Repository


Advanced Search

Browse

My Account

Statistics