Urban, regional and natural history.
Abstract
• Opsomming:
Ten einde plaaslike geskiedenis te verklaar en nie bloot te beskryf nie, is dit nodig om ondersoek in te stel na die redes vir vestiging in enige streek. Dit bring mee dat streke as onderdele van 'n groter geheel gesien en dat plaaslike geskiedenis in sy verband met stedelike, streek- en nasionale geskiedenis bestudeer moet word. • Summary:
In seeking to explain and not merely describe local history, it is necessary to look at the reasons for settlement in any region. This involves viewing regions as part of a larger system – local history must be explored in relation to processes operating on the urban, regional and national levels.
Collections
- Contree: 1978 No 3 [13]