Goetze, Tim
(Departement van Geskiedenis, Universiteit van Noordwes / Department of History, University of North-West, 1996)
Met die tegnologiese vooruitgang wat die industriële revolusie meegebring
het, is die mens se beskouing van die natuur met die loop van tyd
verander. Soos wat die samelewing verander het, moes die natuur dadelik
aanpas ...