Oosthuizen, Gerhard J J
(Departement van Geskiedenis, Universiteit van Noordwes / Department of History, University of North-West, 1996)
• Opsomming:
Gedurende 1960 tot 1983 is sowat 3,5 miljoen Suid-Afrikaners deur die hervestigingsbeleid van opeenvolgende Apartheidsregerings geraak. ʼn Sprekende voorbeeld van gelede onreg betreffende gedwonge verskuiwings ...