Nöthling, F J
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1980)
• Opsomming:
Gedurende die republikeinse periode moes Gekleurdes in Pretoria self vir behuising sorg. Dat hierdie situasie tydens die Britse bewind voortgeduur het, kan aan faktore soos ontoereikende fondse, lakse munisipale ...