Search
Now showing items 1-8 of 8
Fort Donald and the Abalondolozi regiment.
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1981)
• Opsomming:
Uit inligting wat eers onlangs aan die lig gekom het, was dit
moontlik om vas te stel wanneer en onder watter omstandighede
Fort Donald op die Pondoland-Griekwaland-Oos-grens deur Donald
Strachan en lede ...
The St Andrew's Scottish church mission in Cape Town, 1838 - 1878.
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1981)
• Opsomming:
Na die vrystelling van slawe teen die einde van 1838 was die
Presbeteriaanse St Andrew's Scottish Church die eerste Kaapstadse
gemeente wat Swartes as lidmate aanvaar het. Om hierdie rede het
bekeerde, ...
Torbanite - 'n dorp te koop.
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1981)
• Opsomming:
In 1893 het J.J. Janecke olieskalie (torbaniet) op sy plaas
Mooifontein tussen Ermelo en Breyten ontdek. 'n Volgende eienaar,
ene Stanford, het een ton torbaniet na Skotland gestuur waaruit 190
liter olie ...
Die gebroeders Deas: kar- en wamakers van Oudtshoorn 1875 - 1900.
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1981)
• Opsomming:
Die broers William en James Robert Deas het as jong seuns in
1853 saam met hulle ouers van Skotland na Suid-Afrika geemigreer.
Hulle vader het hom in 1856 op Oudtshoorn gevestig waar die seuns
Skoolgegaan, ...
Eloff, C.C. 1980. Oos-Vrystaatse Grensgordel: 'n streekhistoriese voorstudie en bronneverkenning. [Boek resensie]
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1981)
Kritzinger, S.J. 1980. Rustig vloei die Moreletta...: geskiedenis van Silverton, Meyerspark, Salieshoek, La Concorde, Wilgers, Murrayfield, Val de Grace, Lydiana, La Montagne, Brummeria, Georgeville, Navors, met herinneringe van ou inwoners. [Boek resensie]
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1981)
Schoeman, K. 1980. Bloemfontein - die ontstaan van 'n stad 1846 - 1946. [Boek resensie]
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1981)
Eersteling - bakermat van die Suid-Afrikaanse goudmynbedryf.
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1981)
• Opsomming:
Die Eersteling-goudveld in Noord- Transvaal. is van
besondere belang in die geskiedenis van die Suid-Afrikaanse goudmynbedryf
want dis die plek waar goud vir die eerste keer op groot
skaal in Suid-Afrika ...