mirage

A new town at Uitvlugt: the foundation and development of pinelands 1919 - 1948.

Boloka/Manakin Repository

Show simple item record

dc.contributor.author Cuthbertson, G C
dc.date.accessioned 2012-01-10T13:26:48Z
dc.date.available 2012-01-10T13:26:48Z
dc.date.issued 1979
dc.identifier.citation Cuthbertson, G.C. 1979. A new town at Uitvlugt: the foundation and development of pinelands 1919 - 1948. Contree : Tydskrif vir Suid-Afrikaanse stedelike streekgeskiedenis = Contree : Journal for South African urban and regional history. 6:5-11, Jul. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4968] en_US
dc.identifier.issn 0379-9867
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10394/5142
dc.description.abstract • Opsomming: ʼn Jaar nadat die griepepidemie van 1918 hom in die Kaapse Skiereiland uitgewoed het, het Richard Stuttaford, lid van die Kaapstadse stadsraad en toonaangewende persoonlikheid in die Verenigde Kamers van Koophandel van Suid-Afrika, ʼn bedrag van £10 000 bewillig vir die stigting van 'n "tuinstad" (Pinelands) op die plaas Uitvlugt. Hy was oortuig dat die sterftesyfer gedurende die epidemie aansienlik laer sou wees indien die behuisingtoestande beter was. Die aanleg van 'n "tuinstad" – soos wat hy te Pinelands beoog het – sou na sy mening 'n oplossing vir die vraagstuk van swak behuising bied. Hierdie dorp se ontwikkeling dien as voorbeeld van 'n unieke proses op die gebied van stadsbeplanning; die proefneming van 'n plaaslike bestuur binne die raamwerk van 'n metropolitaanse kompleks (Kaapstad) is trouens van historiese betekenis. Na die Eerste Wêreldoorlog het die totstandkoming van Pinelands 'n belangrike uitwerking gehad op die behuisingtoestand wat toe in die land geheers het. In die artikel word klem gelê op die bestuursinstellings en administratiewe reëlings wat met die stigting en ontwikkeling van die dorp gepaard gegaan het veral vanweë die invloed daarvan op die gemeenskap. en_US
dc.description.abstract • Summary: The influenza epidemic of 1918 in the Cape Peninsula caused Richard Stuttaford, a city councillor of Cape Town and a leading figure in the Associated Chambers of Commerce of South Africa, to feel that better housing might have saved many lives. In his opinion the answer to the problem lay in the establishment of a 'garden city', and to that end he donated £10 000 in 1919 to institute a 'garden city; at Uitvlugt (Pinelands). The development of Pinelands is not only unique in the field of urban planning in South Africa; its historical significance also lies in its being an experiment in local government within the metropolitan framework of Cape Town. The creation of Pinelands had a considerable effect on the housing conditions prevailing in South Africa after World War I. This article emphasises the institutional aspects of the township because of their influence on the community.
dc.language.iso en en_US
dc.publisher Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC en_US
dc.title A new town at Uitvlugt: the foundation and development of pinelands 1919 - 1948. en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search the NWU Repository


Advanced Search

Browse

My Account

Statistics