mirage

Die betekenis van 'n streeksargief vir die Vaaldriehoek.

Boloka/Manakin Repository

Show simple item record

dc.contributor.author Van Jaarsveld, F A
dc.date.accessioned 2012-01-11T11:54:11Z
dc.date.available 2012-01-11T11:54:11Z
dc.date.issued 1980
dc.identifier.citation Van Jaarsveld, F.A. 1980. Die betekenis van 'n streeksargief vir die Vaaldriehoek. Contree : Tydskrif vir Suid-Afrikaanse stedelike streekgeskiedenis = Contree : Journal for South African urban and regional history. 7:11-14, Jan. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4968] en_US
dc.identifier.issn 0379-9867
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10394/5148
dc.description.abstract • Opsomming: Die Vaaldriehoek met Sasolburg, Vanderbijlpark en Vereeniging as hoofsentra is reeds bestempel as die Ruhrgebied van die Suid-Afrikaanse industriële streke. As gevolg van die streek se relatiewe afgesonderdheid van die Sentrale Argiefbewaarplek in Pretoria het die Stadsraad van Vanderbijlpark, in samewerking met die Vaalriviertak van die PU vir CHO, gesamentlik tot die ontwikkeling van ʼn plaaslike argiefbewaarplek oorgegaan. Dit is belangrik dat daar veral aandag geskenk word aan die bewaring van dokumente wat op die totaliteit van die menslike bestaan betrekking het. lndustrie is die uitstaande kenmerk van die gebied en dit is derhalwe nodig om inligting van ʼn sosio-ekonomiese aard in te samel wat interdissiplinêre navorsing moontlik sal maak. Samewerking tussen individue en instellings is belangrik alvorens die argiefbewaarplek ʼn geslaagde onderneming kan wees. en_US
dc.description.abstract • Summary: The Vaal Triangle comprising Sasolburg, Vanderbijlpark, and Vereeniging has been labelled the Ruhr area or hub of South African industry. Because of the area's relative isolation from the Central State Archives in Pretoria the Town Council of Vanderbijlpark, in conjunction with the University of Potchefstroom's Vaal River branch, has taken the initiative in establishing local archives. Care will be taken to conserve and store documents relating to the whole range of human activities in the Triangle. However, since industry is the central feature of the area, emphasis will be placed on collecting documents of a socio-economic nature. Among other things this will benefit inter-disciplinary research. The co-operation of individuals and institutions is essential if the archives are to be a success.
dc.language.iso other en_US
dc.publisher Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC en_US
dc.title Die betekenis van 'n streeksargief vir die Vaaldriehoek. en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search the NWU Repository


Advanced Search

Browse

My Account

Statistics