Maritz, Leandie; Thorius, Ingrid; Verhoef, Grietjie
(School for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, North-West University, 2009)
• Opsomming:
Die Britse setlaars van 1820 het ‘n setlaargemeenskap in die Oos-Kaap gevestig. Hierdie Engelse gemeenskap het onder andere ingesluit werklose Britse burgers, wat hulle hoop geplaas het op ‘n nuwe lewe in ...