Kirsten, Johan F
(School for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, North-West University, 2009)
• Opsomming:
Suider-Afrika is `n belangrike streek in Afrika waar politieke en ekonomiese samewerking tussen state reeds dekades gelede `n aanvang geneem het. Dit was die geval selfs voor Uniewording in 1910, maar sedert ...