Atkinson, Doreen
(School for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, North-West University, 2009)
• Opsomming:
Hierdie artikel beskryf die etiese dilemmas waarin munisipale amptenare in die 1950s hulleself bevind het, veral rakende die munisipale bierbrouery in die swart woongebiede. Hierdie ervarings illustreer die ...