Durand, J Francois
(School for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, North-West University, 2007)
Die unieke geologiese aard van die Wieg-van-die-Mens-Wêrelderfenisgebied (Cradle of Humankind) noord van Krugersdorp, bied sekere uitdagings vir die mense wat daar woon en werk. Hierdie gebied vorm deel van ‘n reuse ...