Maistry, Suriamurthee M
(School for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, North-West University, 2007)
In 'n tydperk van snelle kurrikulum hervorming, is talle Suid Afrikaanse onderwysers gekonfronteer met die moeilike taak om nuwe kurrikula te ontwikkel en te implementeer. Dit is veral die geval vir Geskiedenis-onderwysers ...