Twala, Chitja M
(School for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, North-West University, 2006)
Alhoewel die eerste demokratiese verkiesing in Suid-Afrika reeds 12 jaar gelede
gehou is, is die kriteria gebruik deur die Onafhanklike Verkiesingskommissie
(OVK) om die April 1994 verkiesing “vry en regverdig” te verklaar ...