Party politics jeopardised the credibility of the Women’s National Coalition for Afrikaner women in the organisation.
Abstract
• Opsomming:
Die Women’s National Coalition (WNC) is in 1992 amptelik gestig en was ‘n inisiatief van die African National Congress Women’s League. Die doelwitte van die WNC was om inligting oor vroue se behoeftes en aspirasies in te samel en dit in ‘n Vrouehandves saam te vat wat uiteindelik ‘n integrale deel van die nuwe Grondwet van Suid-Afrika sou word. Vanweë talle praktiese probleme, asook haar gebrek aan politieke vernuf, het die Afrikanervrou moeilik by die WNC aangepas. Daarby het die vyandigheid van swart vroue wat die vergaderings van die WNC domineer het, verder die Afrikanervrou se betrokkenheid in die wiele gery. In hierdie artikel val die soeklig op hoe die politieke gebeure tydens die onderhandelings vir ’n nuwe demokratiese bestel die WNC en Afrikanervroue beïnvloed het.
Collections
Related items
Showing items related by title, author, creator and subject.
-
An unlikely union. Exploring the possibilities of Afrikaner and black women’s organisations cooperating in the Women’s National Coalition, 1991-1994.
Maritz, Loraine (School for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, North-West University, 2014)Die Women’s National Coalition (WNC) is in 1992 gestig om gelykberegtiging vir vroue in demokratiese Suid-Afrika te verseker. Inligting oor vroue se behoeftes en aspirasies sou ingesamel word en in ‘n Vrouehandves saamgevat ... -
Biblical counselling for spiritually wounded women who suffered the 1994 genocide : a case study of Rwandese women between ages 35-55, living in Kibuye
Banyanga, Jean D'Amour (North-West University, 2008)This study was prompted by the remarkable need for pastoral counselling for wounded Rwandese women. Many women that survived the 1994 genocide in Rwanda had been widowed, raped and beaten, had cut their arms and legs, had ... -
Only real men respect women : the use of scripture in the violence against women pandemic : research article
Cornelius, Elma (Institute of Afro-Hellenic Studies ; University of Johannesburg, 2013)Violence against women is disturbing, and yet it remains endemic in all societies. The South African Government passed the Domestic Violence Act into law in 1998 (Act 116 of 1998) as part of the country’s local and ...