mirage

Appropriating commemoration: the University of Pretoria - 1960, 1980 and 2008.

Boloka/Manakin Repository

Show simple item record

dc.contributor.author Strydom, Bronwyn L
dc.date.accessioned 2012-01-16T12:52:24Z
dc.date.available 2012-01-16T12:52:24Z
dc.date.issued 2010
dc.identifier.citation Strydom, B.L. 2010. Appropriating commemoration: the University of Pretoria - 1960, 1980 and 2008. New Contree : A journal of Historical and Human Sciences for Southern Africa. 60:113-131, Nov. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4969] en_US
dc.identifier.issn 0379-9867
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10394/5213
dc.description.abstract • Opsomming: Die herdenking van ‘n universiteit se geskiedenis is ‘n belangrike wyse om gewig en egtheid aan die inrigting se posisie te verleen. In die algemeen is die mees erkende inrigtings van hoër onderwys ook die oudstes, en die viering van ‘n universiteit se verlede is een manier om sy status as ‘n gerespekteerde inrigting te verhoog. Hierdie artikel oorweeg die herdenking van universiteitsgeskiedenis deur die Universiteit van Pretoria (UP) as ‘n gevallestudie te bestudeer. In 1960 het UP ‘n gedenkboek gepubliseer om die vyftigjaarherdenking van sy onafhanklikheid as die Transvaalse Universiteitskollege (TUK) in 1910 te vier. Twintig jaar later, in 1980, het die Universiteit weer ‘n jubileum gevier, met die herdenking van die TUK se universiteitswording van 1930. Die Universiteit se eeufees in 2008 het egter 1908 as die geboortejaar van die inrigting gereflekteer. In elk van hierdie gevalle is die verkose mylpaal betekenisvol as ‘n aanduiding van die prioriteite en belange van die Universiteit se heersende bestuur. en_US
dc.language.iso en en_US
dc.publisher School for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, North-West University en_US
dc.subject University history
dc.subject Commemorations
dc.subject University of Pretoria
dc.subject Transvaal University College
dc.title Appropriating commemoration: the University of Pretoria - 1960, 1980 and 2008. en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search the NWU Repository


Advanced Search

Browse

My Account

Statistics