Bottomley, John
(Department of History, University of North-West, 1997)
Die Beleg van Mafeking sal altyd 'n belangrike hoofstuk in die annale van Imperialisme wees. Die amptelike interpretasie van gebeure word
geboekstaaf deur dagboeke. Drie Victoria Kruise is toegeken, en loopbane en
reputasies, ...