Show simple item record

dc.contributor.authorMöller, Pieter L
dc.date.accessioned2012-01-17T14:23:40Z
dc.date.available2012-01-17T14:23:40Z
dc.date.issued2010
dc.identifier.citationMöller, PL. 2010. They also served: ordinary South African women in an extraordinary struggle: the case of Erna de Villiers (Buber). New Contree : A journal of Historical and Human Sciences for Southern Africa. 59:61-84, May. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4969]en_US
dc.identifier.issn0379-9867
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/5227
dc.description.abstractMet die ontplooiing en vestiging van die Apartheidsbeleid1 in Suid-Afrika na 1948 het by ‘n groot gedeelte van die Suid-Afrikaanse bevolking teenstand teen die beleid van afsonderlike ontwikkeling ontstaan. Gedurende die tydperk 1948 tot 1960 is ‘n hele reeks wette aanvaar om die skeiding van rassegroepe in Suid-Afrika aan te moedig. Grootskaalse weerstand teen die reeks diskriminerende wette het onder die swartmense ontwikkel. Vroue uit alle kleurgroepe het tydens die “Apartheidsjare” (1960 tot 1990) aan versetaksies in Suid-Afrika deelgeneem om hulle misnoeë met inperkende wetgewing te kenne te gee. Ander het bydraes gelewer om ‘n verskil te maak in die lewens van mense wat onder rassisme gebuk gegaan het. Vroue se betrokkenheid op hierdie fronte was dikwels geminag. Hulle minderwaardige plek in die destydse samelewing was moontlik ‘n faktor. Desnieteenstaande het hierdie vroue se bydraes ‘n verskil help maak. Vir hierdie doel val die kollig op verskeie vroue se bydraes, waaronder enkele bekende asook minder bekende vroue. Erna de Villiers (Buber) is ‘n spesifieke voorbeeld om die rol van ‘n vrou wat tydens die Apartheidsjare ‘n prominente bydrae gelewer het, uit te wys. Haar rol onder swart skoolleerlinge word beklemtoon.en_US
dc.language.isoenen_US
dc.publisherSchool for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, North-West Universityen_US
dc.subjectApartheid
dc.subjectAfrican Education
dc.subjectStruggle
dc.subjectSegregation
dc.subjectDiscrimination
dc.subjectBlack Sash
dc.subjectSACLA
dc.subjectKoinonia
dc.subjectErna de Villiers (Buber)
dc.titleThey also served: ordinary South African women in an extraordinary struggle: the case of Erna de Villiers (Buber)en_US
dc.typeArticleen_US
dc.contributor.researchID10059512 - Möller, Pieter Lodewikus


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record