Haswell, Robert F
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1983)
• Opsomming:
Op enkele uitsonderings na is die stedelike nedersettings van
Suid-Afrika deur mense van of Hollandse of Britse herkoms gestig.
Die Hollands-Afrikaanse dorp en die British-settler town is as tipes
duidelik ...