mirage

Entrepreneur, social capital and the survival of Afrikaner business on the Witwatersrand, 1930 – 2007: the case of Burgers Brothers Clothing enterprise.

Boloka/Manakin Repository

Show simple item record

dc.contributor.author Verhoef, Grietjie
dc.date.accessioned 2012-01-19T07:07:02Z
dc.date.available 2012-01-19T07:07:02Z
dc.date.issued 2009
dc.identifier.citation Verhoef, G. 2009. Entrepreneur, social capital and the survival of Afrikaner business on the Witwatersrand, 1930 – 2007: the case of Burgers Brothers Clothing enterprise. New Contree : A journal of Historical and Human Sciences for Southern Africa. 58:75-105, Nov. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4969] en_US
dc.identifier.issn 0379-9867
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10394/5238
dc.description.abstract • Opsomming: Die ekonomiese afswaaifase van die 1930s is verswaar deur die geweldige droogte, plae en peste in die landbou en toenemende verarming onder blanke Suid-Afrikaners. Verstedeliking het een oorlewingstrategie gebied. Ty Burgers het ‘n klerewinkel begin met as teikenmark die verarmde blankes veral verarmde Afrikaners op die Witwatersrand. Hierdie artikel maak gebruik van sosiale kapitaalteorie om die vestiging van nuwe netwerke deur die Burgers onderneming in die sake-omgewing te verduidelik, waardeur die oorlewing van die Afrikaneronderneming bewerkstelling is. Die Burgers onderneming moes vestig te midde van sterk mededinging in die klere- en modebedryf in Johannesburg. Mededinging is veral gebied deur Indiër- en Joodse handelaars. Die Burgers familiebesigheid het homself baie vernuftig geposisioneer tussen die Afrikaner kultuur- en politieke netwerk en die Joodse sakenetwerk sedert die vestigingsjare. Burgers het die voorkeurverskaffer geword van klerasie aan die Afrikaners in Johannesburg, asook later vir skoolklere en sportdrag. Die artikel ondersoek die ontwikkeling van die bestuurstrategie van die Burgers familiebesigheid sedert die na-oorlogse jare van mededingende nasionalisme in Johannesburg. Die opvolgstrategie en die impak daarvan op die onderneming word ook bespreek. en_US
dc.language.iso en en_US
dc.publisher School for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, North-West University en_US
dc.title Entrepreneur, social capital and the survival of Afrikaner business on the Witwatersrand, 1930 – 2007: the case of Burgers Brothers Clothing enterprise. en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search the NWU Repository


Advanced Search

Browse

My Account

Statistics