Show simple item record

dc.contributor.authorDos Santos, Hanlie
dc.date.accessioned2012-01-19T07:13:47Z
dc.date.available2012-01-19T07:13:47Z
dc.date.issued2009
dc.identifier.citationDos Santos, H. 2009. Fashion and family business entrepreneurs: Jaff and company, 1931 - 1980. New Contree : A journal of Historical and Human Sciences for Southern Africa. 58:107-129, Nov. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4969]en_US
dc.identifier.issn0379-9867
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/5239
dc.description.abstract• Opsomming: Sam Jaff was deel van ʼn merkwaardige geslag entrepreneurs wat die klerebedryf in Suid-Afrika gevestig het. In 1931 vestig hy die vroueklerefabriek, Jaff and Company, in Johannesburg, wat vinnig in ‘n familiebesigheid ontwikkel het. Die fabriek was die eerste wat met die massaproduksie van modieuse damesklere begin het. Tot in die 1980s bly Jaff and Company een van die grootste vervaardigers van damesklere en verskaf werk aan 2,300 werkers. Die maatskappy bly voortbestaan as ‘n familiebesigheid en in 1980 besit die Jaff-familie nog steeds 60 persent van die aandele van die maatskappy. Eerstens skets hierdie artikel die politieke en ekonomiese agtergrond van die periode 1930 tot 1960, waartydens Jaff and Company geweldig gegroei het. Die agtergrond van die ontwikkeling van die damesklerebedryf gedurende die periode word ook geskets. Verder is die fokus op die groei van Jaff and Company gedurende die periode 1931 tot 1980 en op die maatskappy as ‘n familiebesigheid, asook op Sam Jaff as entrepreneur en leier in die sakegemeenskap.en_US
dc.language.isoenen_US
dc.publisherSchool for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, North-West Universityen_US
dc.subjectClothing industryen_US
dc.subjectFashionen_US
dc.subjectFamily businessen_US
dc.subjectEntrepreneurshipen_US
dc.subjectEconomyen_US
dc.subjectPoliticsen_US
dc.subjectDecentralisationen_US
dc.titleFashion and family business entrepreneurs: Jaff and company, 1931 - 1980.en_US
dc.typeArticleen_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record