mirage

"Your satisfaction, not mere profit is our aim": a traditional English family enterprise and the textile industry – Arthur Bales and Son, from 1902.

Boloka/Manakin Repository

Show simple item record

dc.contributor.author Maritz, Leandie
dc.contributor.author Thorius, Ingrid
dc.contributor.author Verhoef, Grietjie
dc.date.accessioned 2012-01-19T07:31:37Z
dc.date.available 2012-01-19T07:31:37Z
dc.date.issued 2009
dc.identifier.citation Maritz, L., Thorius, I. & Verhoef, G. 2009. "Your satisfaction, not mere profit is our aim": a traditional English family enterprise and the textile industry – Arthur Bales and Son, from 1902. New Contree : A journal of Historical and Human Sciences for Southern Africa. 58:155-181, Nov. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4969] en_US
dc.identifier.issn 0379-9867
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10394/5241
dc.description.abstract • Opsomming: Die Britse setlaars van 1820 het ‘n setlaargemeenskap in die Oos-Kaap gevestig. Hierdie Engelse gemeenskap het onder andere ingesluit werklose Britse burgers, wat hulle hoop geplaas het op ‘n nuwe lewe in die Kaapkolonie. Onder die setlaars was daar vaklui, gewone nywerheidswerkers en boere. Uit ‘n netwerk van Britse entrepreneurs het die Bales familie hulle gevestig as handelaars. Die Bales- familie het ‘n algemene handelaarsonderneming gevestig en later uitgebrei om tekstiel en klerasie te verkoop. Na die Tweede Vryheidsoorlog het die Bales familiebesigheid verskuif na die Transvaalkolonie. Daar is ‘n materiaal- en klerasiebesigheid gevestig wat nog vir drie geslagte ‘n stewige vastrapplek in Johannesburg en omgewing sou verwerf. Hierdie artikel verwys na die mededinging in die tekstielhandel en die opkoms van die modebedryf in Johannesburg as die omgewing waarin die Bales familie hulle familiebesigheid gevestig het. Die sosiale kapitaalnetwerk van die Engelse kleinsakelui het die onderneming gehelp om in die mededingende klere- en modebedryf van Johannesburg ‘n gewaardeerde handelsnaam in tekstielhandel te vestig. en_US
dc.language.iso en en_US
dc.publisher School for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, North-West University en_US
dc.title "Your satisfaction, not mere profit is our aim": a traditional English family enterprise and the textile industry – Arthur Bales and Son, from 1902. en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search the NWU Repository


Advanced Search

Browse

My Account

Statistics