Snyman, P H R
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1984)
• Opsomming:
Die ontleding van navorsing wat in 'n sekere periode ten opsigte van
'n dissipline onderneem word, kan insiggewend met betrekking tot
die posisie van 'n takdissipline wees. Hoewel nie alle lopende ...