mirage

Social capital in voluntary savings organisations in South Africa in historical perspective.

Boloka/Manakin Repository

Show simple item record

dc.contributor.author Verhoef, Grietjie
dc.date.accessioned 2012-01-20T07:49:31Z
dc.date.available 2012-01-20T07:49:31Z
dc.date.issued 2008
dc.identifier.citation Verhoef, G. 2008. Social capital in voluntary savings organisations in South Africa in historical perspective. New Contree : A journal of Historical and Human Sciences for Southern Africa. 56:51-79, Nov. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4969] en_US
dc.identifier.issn 0379-9867
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10394/5281
dc.description.abstract • Opsomming: Informele spaarorganisasies het histories ‘n belangrike ondersteuningsrol gespeel in veral die swart gemeenskappe van Suid-Afrika. ‘n Wêreldwye verskynsel van roterende spaar- en kredietorganisasies het ontstaan om in die daaglikse kredietbehoeftes van mense buite die banksektor te voorsien. Die behoeftes was beide monetêr en sosiaal. Hierdie studie ondersoek die voorgesette rol van stokvelle in die moderne Suid-Afrikaanse omgewing. Die studie wys dat netwerkverbindings onderling sosiale kapitaal skep op grond waarvan mense in hulle behoeftes aan krediet, lewensonderhoud en persoonlike ondersteuning in tye van nood en behoeftigheid, voorsien. Vertroue, wedersydse kommunikasie en ondersteuning, word beskryf as sosiale kapitaal. Die stokvelorganisasies verteenwoordig die manifestasie van die voortgesette belangrikheid van dié soort sosiale organisasie in die lewens van mense in alle sosiale strata. Stokvelle het deur die geskiedenis deur onderlinge besparing sosiale sekuriteit geskep en beskikbaar gemaak aan mense wat nie toegang tot normale bronne van krediet gehad het nie. Die navorsing in hierdie studie wys egter uit dat daardie sosiale kapitaal steeds in die modern samelewing die grondslag gebly het vir groepsbesparing en kredietverlening. en_US
dc.language.iso en en_US
dc.publisher School for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, North-West University en_US
dc.title Social capital in voluntary savings organisations in South Africa in historical perspective. en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search the NWU Repository


Advanced Search

Browse

My Account

Statistics