mirage

Great expectations: pres. PW Botha’s rubicon speech of 1985.

Boloka/Manakin Repository

Show simple item record

dc.contributor.author Giliomee, Hermann
dc.date.accessioned 2012-01-20T09:09:45Z
dc.date.available 2012-01-20T09:09:45Z
dc.date.issued 2008
dc.identifier.issn 0379-9867
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10394/5286
dc.description.abstract Die toespraak wat Pres. PW Botha op 15 Augustus 1985 voor die kongres van die Nasionale Party (NP) van Natal gehou het, word algemeen erken as een van die keerpunte in die geskiedenis van die NP-regering. Daar is verwag dat die president in sy toespraak verreikende hervormings sou aankondig, wat die regering in staat sou stel om die skaakmat in onderhandelings met swart leiers en internasionale isolasie te deurbreek. Botha se toespraak is egter wyd baie negatief ontvang. Vorige artikels beklemtoon sy persoonlikheid as `n verklaring of blameer die “onrealistiese verwagtings” wat RF (Pik) Botha, Minister van Buitelandse Sake, gewek het. Hierdie artikel probeer die gebeure rondom die toespraak verklaar deur die gebeure twee weke voor die toespraak te ontleed, bestaande interpretasies van pres. Botha se optrede te heroorweeg, en moontlikhede te ondersoek wat tot dusver nog nie oorweeg is nie. en_US
dc.language.iso en en_US
dc.publisher Giliomee, H. 2008. Great expectations: pres. PW Botha’s rubicon speech of 1985. New Contree : A journal of Historical and Human Sciences for Southern Africa. 55:1-41, May. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4969] en_US
dc.title Great expectations: pres. PW Botha’s rubicon speech of 1985. en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search the NWU Repository


Advanced Search

Browse

My Account

Statistics