mirage

Complex negotiations in local governance: the municipal beer hall debate in East London, 1956 to 1962.

Boloka/Manakin Repository

Show simple item record

dc.contributor.author Atkinson, Doreen
dc.date.accessioned 2012-01-20T09:39:57Z
dc.date.available 2012-01-20T09:39:57Z
dc.date.issued 2008
dc.identifier.citation Atkinson, D. 2008. Complex negotiations in local governance: the municipal beer hall debate in East London, 1956 to 1962. New Contree : A journal of Historical and Human Sciences for Southern Africa. 55:93-113, May. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4969] en_US
dc.identifier.issn 0379-9867
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10394/5289
dc.description.abstract Gedurende die 1930s, het die Stadsraad van Oos-Londen herhaaldelik probeer om die bierbrouery in die swart woonbuurt van Duncan Village te beheer. Telkens het hierdie pogings gefaal, en teen 1947 moes die Stadsraad die verbod op tuisbrouery ophef. In 1956 het die plaaslike amptenare met hernude entoesiasme probeer om ’n munisipale monopolie op bierproduksie te bewerkstellig. In die proses moes hulle ’n skeptiese swart Adviesraad probeer oortuig alvorens hierdie besluit bekragtig kon word. Die Duncan Village Adviesraad het die amptenare se eie paternalistiese argumente gebruik om die besluit teë te staan. Hierdie wedersydse argumente is ’n insiggewende voorbeeld van die onderliggende dinamika van paternalistiese administrasie tydens die 1950s, en gee ’n waardevolle blik op stedelike swart politieke dinamika. Die artikel beskryf hierdie komplekse onderhandelinge oor ‘n termyn van sewe jaar t.o.v. Raadsbesluite en verslae, sowel as die 1957 SABRA simposium oor alkoholregulering. In 1962 het die bevindinge van ’n Kommissie van Ondersoek uiteindelik gelei het tot hernude munisipale bierproduksie in Oos-Londen. In ’n konteks van ingewikkelde rasseverhoudinge, het dit 25-jaar geneem vir die Oos-Londense stadsvaders om hulle wil as’t ware op die swart gemeenskap van Duncan Village af te “dwing”. en_US
dc.language.iso en en_US
dc.publisher School for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, North-West University en_US
dc.title Complex negotiations in local governance: the municipal beer hall debate in East London, 1956 to 1962. en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search the NWU Repository


Advanced Search

Browse

My Account

Statistics