mirage

The first 'white' town north of the Vaal: inequality and apartheid in Potchefstroom.

Boloka/Manakin Repository

Show simple item record

dc.contributor.author Jansen van Rensburg, Fanie
dc.date.accessioned 2012-01-23T07:25:03Z
dc.date.available 2012-01-23T07:25:03Z
dc.date.issued 2006
dc.identifier.citation Jansen van Rensburg, F. 2006. The first 'white' town north of the Vaal: inequality and apartheid in Potchefstroom. New Contree : A journal of Historical and Human Sciences for Southern Africa. 51:131-147, May. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4969] en_US
dc.identifier.issn 0379-9867
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10394/5307
dc.description.abstract Alhoewel die 'gekleurde' en 'naturelle'-inwoners van Potchefstroom van die vroegste bewoners van hierdie dorp was, was hulle posisie as gevolg van segregasie en marginalisering altyd onseker. Verskillende opeenvolgende administrasies het hulle lewens drasties ingeperk en hulle slegs verdra as die diensknegte van wit belange. Die klem word geplaas op hulle besondere ervarings met betrekking tot hierdie beperkings, hulle gedwonge verwydering na ander gebiede, hulle sosiale en historiese onsigbaarheid en die ekstreme beheermaatreëls deur die plaaslike owerheid om hulle deel te maak van die grandiose stelsel van sosiale manipulasie (apartheid). Die stelsel van beheer was so totalitêr van aard dat selfs die plaaslike wit liberale uitings van andersdenkendheid uiters paternalisties was. en_US
dc.language.iso en en_US
dc.publisher School for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, North-West University en_US
dc.title The first 'white' town north of the Vaal: inequality and apartheid in Potchefstroom. en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search the NWU Repository


Advanced Search

Browse

My Account

Statistics