mirage

Whose story is it? The construction and presentation of history.

Boloka/Manakin Repository

Show simple item record

dc.contributor.author Allsup-Shangwaukoonz, Carl
dc.date.accessioned 2012-01-23T09:04:12Z
dc.date.available 2012-01-23T09:04:12Z
dc.date.issued 1996
dc.identifier.citation Allsup-Shangwaukoonz, C. 1996. Whose story is it? The construction and presentation of history. New Contree : A journal of Historical and Human Sciences for Southern Africa. 39:18-26, Aug. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4969] en_US
dc.identifier.issn 0379-9867
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10394/5322
dc.description.abstract Historie, of dan die storie van menslike gebeure, is 'n universele menslike aktiwiteit. Wat is die basisbeginsels waarop hierdie narratief vertel word, die hoek van die vertelling, die perspektief? Wie se storie is historie? Daar word allerweë aanvaar dat twee van die vaste beginsels van die dissipline Geskiedenis objektiwiteit en kritiese beoordeling is. In hierdie artikel wil ek probeer aantoon dat die twee beginsels in 'n groot mate 'n denkparadigma van kolonialisering veronderstel. Sodanige aanvaarding van 'n oorsigtelike en universele waarheid is niks anders nie as 'n selfgeïmponeerde, ondemokratiese vooropstelling. Ek verduidelik my teoretiese lese van hierdie denkparadigma en metodologie aan die hand van 'n spesifieke voorbeeld en die proses waarin en -deur dit manifesteer. Ek kies 'n baie spesifieke gedeelte van die VSA geskiedenis, vanaf 1865-1890, die "Iaaste" van die sogenaamde Indiaanoorloë in die VSA en die nederlaag van die laaste Negeramerikaanse groep wat onafhanklik van Europese dominasie was. en_US
dc.language.iso en en_US
dc.publisher Departement van Geskiedenis, Universiteit van Noordwes / Department of History, University of North-West en_US
dc.title Whose story is it? The construction and presentation of history. en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search the NWU Repository


Advanced Search

Browse

My Account

Statistics