mirage

Traditional planning elements of pre-colonial African towns.

Boloka/Manakin Repository

Show simple item record

dc.contributor.author Amankwah-Ayeh, Kwabena
dc.date.accessioned 2012-01-23T09:25:19Z
dc.date.available 2012-01-23T09:25:19Z
dc.date.issued 1996
dc.identifier.citation Amankwah-Ayeh, K. 1996. Traditional planning elements of pre-colonial African towns. New Contree : A journal of Historical and Human Sciences for Southern Africa. 39:60-76, Aug. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4969] en_US
dc.identifier.issn 0379-9867
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10394/5325
dc.description.abstract Die konsentriese boustyl van prekoloniale Afrikastrukture (skuilings, woonplekke, plazas, gange, paaie of mure), asook die gemeenskaplike gebruik van fasiliteite in die prekoloniale stede, is in oorsprong eie aan Afrika. 'n Delikate balans tussen die beskikbare ruimte en die hoeveelheid mense wat dit bewoon, het aanleiding gegee tot ruimtelike intimiteit, asook 'n gevoel van kohesie, groepbeheer oor die nabyliggende omgewing sowel as die ruimte tussen die stede. Dit alles het bygedra tot die omgewingshandhawing van die stad. Hierdie artikel ondersoek die historiese grondslae van beplanningsprosedures ten grondslag van die vorm en struktuur (organies sowel as militêr) van tradisionele, pre-koloniale Afrikadorpe en -stede en hoe daarin geslaag is om 'n gesonde simbiose tussen stedelike en landelike omgewings te skep en te onderhou. Hierdie historiese insig gal eietydse stads- en streeksbeplanners in staat kan stel om in hulle beplanning van dorpe en stede tradisionele boustyle te kan verstaan en moontlik tot voortsetting van die tradisie kan implementeer. en_US
dc.language.iso en en_US
dc.publisher Departement van Geskiedenis, Universiteit van Noordwes / Department of History, University of North-West en_US
dc.title Traditional planning elements of pre-colonial African towns. en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search the NWU Repository


Advanced Search

Browse

My Account

Statistics