Meyer, Michael J
(Department of History, University of North-West, 1997)
Onlangse inisiatiewe om staatsbeheerde ondernemings in Suid-Afrika te privatiseer,
met die sogenaamde doel om, inter alia, die ANC-beheerde Regering vir Nasionale
Eenheid (RNE) se Heropbou- en Ontwikkelingsprogram (HOP) ...